The following text field will produce suggestions that follow it as you type.

Barnes and Noble

Daniel se Dilemma: 'n Pad na Glorie Roman

Current price: $12.15
Daniel se Dilemma: 'n Pad na Glorie Roman
Daniel se Dilemma: 'n Pad na Glorie Roman

Barnes and Noble

Daniel se Dilemma: 'n Pad na Glorie Roman

Current price: $12.15

Size: OS

Loading Inventory...
CartBuy Online
*Product information may vary - to confirm product availability, pricing, shipping and return information please contact Barnes and Noble
Versoekings kom in baie vorms solank dit net nie Melissa Roux is nie. Die vurige blondekop met die mooiste paar bene voorspel moeilikheid. Daniel Cooper het dit geweet die oomblik toe sy oog op die nuwe fisioterapeut van die Buffels geval het. As kaptein moet hy 'n voorbeeld stel en om op Melissa verlief te raak is nou nie juis die manier om dit te doen nie. Melissa het al die eerste dag geweet dat Daniel 'n probleem gaan wees. Daar is geen manier wat sy haar loopbaan in die gevaar gaan stel vir 'n arrogante chauvinis wat haar 'n dom blondine genoem het nie. Sy het gans en al te hard gewerk om haar droom 'n realiteit te maak. Nie een van die twee kan egter die onmiskenbare aantrekkingskrag tussen hulle ontken nie. Daniel rig 'n eenvoudige versoek maar dit het onverwagte gevolge. In sy soeke na die waarheid, maak hy nog 'n oordeelsfout wat nie net Melissa se beroep in die gevaar stel nie, maar ook die lojaliteit van die klub en sy span. Beide Melissa en Daniel moet 'n keuse maak: Wat is die belangrikste? Hul liefde of hul loopbaan?

More About Barnes and Noble at The Summit

With an excellent depth of book selection, competitive discounting of bestsellers, and comfortable settings, Barnes & Noble is an excellent place to browse for your next book.

Powered by Adeptmind