The following text field will produce suggestions that follow it as you type.

Barnes and Noble

Jakes se Geheim: 'n Pad na Glorie Roman

Current price: $12.00
Jakes se Geheim: 'n Pad na Glorie Roman
Jakes se Geheim: 'n Pad na Glorie Roman

Barnes and Noble

Jakes se Geheim: 'n Pad na Glorie Roman

Current price: $12.00

Size: OS

Loading Inventory...
CartBuy Online
*Product information may vary - to confirm product availability, pricing, shipping and return information please contact Barnes and Noble
"Fokus! Hou jou oog op die bal en bly weg van vroumense." As 'n professionele rugbyspeler het Jakes du Plessis se mantra nog altyd goed gewerk. Tydens 'n besoek aan Denver vir terapie, dreig ʼn ontmoeting met Angie Summers om Jakes se planne omver te gooi. Spoke uit sy verlede herinner hom hoekom hy nie uitgeknip is vir 'n verhouding nie en hy vlug terug na Suid-Afrika. Toe Angie vir Jakes du Plessis ontmoet, was sy verbaas deur die emosies wat die groot Suid-Afrikaner ontlok, veral omdat sy nog 'n ander man se ring dra. Die noodlot het egter ander planne. Vlug het nie gehelp nie aangesien Angie in Suid-Afrika opdaag, oënskynlik om haar broer te help, maar ook in die hoop om Jakes te oortuig om hulle 'n kans te gee. Kan Jakes sy verlede begrawe en Angie 'n tweede kans gee? Kan Angie daarin slaag om Jakes te oortuig dat liefde alles kan oorwin?

More About Barnes and Noble at The Summit

With an excellent depth of book selection, competitive discounting of bestsellers, and comfortable settings, Barnes & Noble is an excellent place to browse for your next book.

Powered by Adeptmind