Home
Raap
Barnes and Noble
Raap
Current price: $15.00


Barnes and Noble
Raap
Current price: $15.00
Size: OS
Loading Inventory...
*Product information may vary - to confirm product availability, pricing, shipping and return information please contact Barnes and Noble
Lukas Gideon Uys en Motswedi Gabriel Dawid Mokoena is alleen op die plaas na die wegraping. Bo Carnavon trek 'n rookwolk al vir weke. Hulle gaan een of ander tyd moet dorptoe om te kyk of daar mense is om te red. Raap speel af tydens die zombie-apokalips. Die dooies loop op die aarde, die bloed gaan spat, die honde gaan byt, skote gaan klap.