The following text field will produce suggestions that follow it as you type.

Barnes and Noble

Kyla

Current price: $11.99
Kyla
Kyla

Barnes and Noble

Kyla

Current price: $11.99

Size: OS

Loading Inventory...
CartBuy Online
*Product information may vary - to confirm product availability, pricing, shipping and return information please contact Barnes and Noble
In 'n hopelose toestand, byna van sy verstand af van hartseer, stap Gideon Brink 'n koers in. Dae aaneen dwaal hy rond. Té moeg om aan kos en water te dink. Strompelend, en bykans na aan sy einde, stap hy by die voordeur van WHITE RIVER MANOR. PSIGIATRIESE HOSPITAAL in... Bykans nege maande lank hou hy alles in hom toegesluit. Saans weergalm sy gille deur die stil gange wanneer dieselfde droom hom treiter. Op 'n dag onthou hy vir KYLA. Sy swartkop met die goue hart en klingellaggie. Stukkies van die legkaart begin inmekaarpas. Hy onthou die reuk van die see, voel die sproei van die branders. Kyla se gille wanneer sy dieper die see ingetrek word. Vlermuise wat saam met die digte mis vanuit die see opstyg. Die grasgroen oë wat 'n mens se siel vir die duiwel kan voer sonder die knip van 'n oog. Pandora se boks was nou vir só lank toegesluit en weggebêre. Hoe sou die verdomde ding weer oop gekom het? Herr Gunther en sy vrou, tannie Malie, sal beslis kan help om daardie boks van Pandora weer toe te sluit. Wie en wat is Herr Gunther wat so tydig en ontydig opdaag, en wie op aarde kan die 'duiwel' wees wat so baie onmin, geweld en vele meer orkestreer? Die Roman, KYLA, bevat soveel fasette. Die storie is een groot raaisel, wat die leser gaan laat kopkrap. Die boek gaan aan jou hart vat, jou laat sug van lekkerkry. Laat vuur spoeg van kwaadgeit. Moet dit nie misloop nie!

More About Barnes and Noble at The Summit

With an excellent depth of book selection, competitive discounting of bestsellers, and comfortable settings, Barnes & Noble is an excellent place to browse for your next book.

Powered by Adeptmind